Hierdie netjies meenthuis kom nie aldag op die mark nie!
Geleë in 'n uiters gewilde kompleks met bekostigbare heffing en uitstekende verhurings inkomste.
ideaal vir die belegger of gesin wat net wil intrek en leef.
3 Slaapkamers
2 Badkamers
Oopplan leefarea met addisionele TV - / studeerkamer
Tandem motorhuis
Geplaveide btaai-area - perfek vir kuier
Nie 'n groot erf nie, maar baie netjies en maklik om te onderhou
Moenie wag nie - kontak Hermien