Buite heinings geelektrifiseer, 18 kampe alles met water. goeie gemengde bossieveld. maklik bereikbaar, grens nie aan teerpad nie. 3 arbeiders huise en 'n tweede ou woning....
14 kampe met water. 7 windpompe. 7 damme. 7 werkstasies. baie goeie blyhuis. 4 arbeidershuise. jagtershut. drakrag 1/30. die prys is r1300/ha. vir verdere navrae kontak my gerus....