CELEBRATING 50 YEARS OF REAL ESTATE EXCELLENCE
Everything We Touch Turns To Sold
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida : Real Estate
E-mail: Password: | Register now | Why register?

PROPERTY SEARCH
SEARCH WITH CRITERIA




Price: to


Bathrooms :

Bedrooms :

Garages :
Animals allowedBar
Built-in BraaiPatio
PoolThatch roof

KEYWORD SEARCH





Property Search
Property Search NEWS Property Search

Property Search   Property Search
FRIDAY, 16 OCTOBER 2009

Back to news archives

Bethlehem is Aida se beste nuwe kantoor

Bethlehem is Aida se beste nuwe kantoor

11 September 2009

Die nuwe Aida-kantoor in die klein Vrystaatse dorpie Bethlehem het ander nuwe kantore in baie groter dorpe uitgestof om die eerste plek te verower by die onlangse Aida National Franchises se jaarlikse toekenningseremonie.

Die kantoor is aangewys as die groep se heel beste nuwe kantoor in die kategorieë meeste eenhede verkoop sowel as kommissie verdien vir kantore wat minder as ‘n jaar in bedryf is.

Bethlehem se ster by die toekennings was Lefu Mofokeng – self ook ‘n nuweling agent met minder as een jaar diens. Mofokeng is as die groep se top nuwe agent in landelike en kusgebiede aangewys vir eenhede verkoop en was onder die top vier vir kommissie verdien deur ‘n nuwe agent in landelike of kusgebiede.

Boonop het Mofokeng die tweede plek behaal in die kategorie top nasionale nuwe agent vir die aantale eenhede wat die afgelope jaar verkoop is.

Die toekennings is deur Aida National Franchises se uitvoerende hoof, Young Carr, oorhandig. Hy het gesê Aida-agente het buitengewoon goed presteer in ‘n baie uitdagende tydvak in die eiendomsbedryf.

Uitgereik deur Aida National Franchises
Aida hoofkantoor: 012 682 9600
Skakelpersoon: Young Carr
Aida Bethlehem; 058 303 8225
Skakelpersoon: Brent Haynes





Property Search
Property Search     Property Search
Property Search Property Search