EVERYTHING  WE TOUCH TURNS TO SOLD
ESTABLISHED IN 1958 - Loved And Trusted By All SOUTH AFRICANS
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida : Real Estate
E-mail: Password: | Register now | Why register?

PROPERTY SEARCH
KEYWORD SEARCH




SEARCH WITH CRITERIA




Price: to


Bathrooms :

Bedrooms :

Garages :
Animals allowedBar
Built-in BraaiPatio
PoolThatch roof


Property Search
Property Search NEWS Property Search

Property Search   Property Search
FRIDAY, 16 OCTOBER 2009

Back to news archives

Aida se top nuwe agent vereer

Aida se top nuwe agent vereer

11 September 2009

Daar is ‘n paar dinge wat nuwe eiendomsagent Nelana Potgieter meer ervare kollegas oor verkope kan leer.

Die nuweling-agent van Witbank is as Aida National Franchises se top nuwe agent van die jaar aangewys in die kategorie vir die aantal eenhede verkoop in ‘n stedelike gebied, sowel as in die kategorie vir kommissie verdien.

Haar verkope was ook indrukwekkend genoeg om die toekenning vir die top nasionale nuwe agent in albei kategorieë te verower en in die proses het sy ander nuweling-agente in veel groter kantore en konsessiegebiede die loef afgesteek.

Potgieter se skitterende verkoopsprestasie het ook daartoe bygedra dat haar kantoor ‘n plek losgeslaan het onder die top vier stedelike kantore vir eenhede verkoop sowel as kommissie verdien die afgelope jaar.

Die toekennings is deur Aida National Franchises se uitvoerende hoof, Young Carr, oorhandig. Hy het gesê Aida-agente het buitengewoon goed presteer in ‘n baie uitdagende tydvak in die eiendomsbedryf.

Uitgereik deur Aida National Franchises
Aida hoofkantoor: 012 682 9600
Skakelpersoon: Young Carr
Aida Witbank: 013 690 2131
Skakelpersoon: Hein Strydom/Nelana Potgieter

listenListen to article




Property Search
Property Search     Property Search
Property Search Property Search