CELEBRATING 50 YEARS OF REAL ESTATE EXCELLENCE
Everything We Touch Turns To Sold
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida National Franchises
Aida : Real Estate
E-mail: Password: | Register now | Why register?

PROPERTY SEARCH
SEARCH WITH CRITERIA




Price: to


Bathrooms :

Bedrooms :

Garages :
Animals allowedBar
Built-in BraaiPatio
PoolThatch roof

KEYWORD SEARCH





Property Search
Property Search NEWS Property Search

Property Search   Property Search
FRIDAY, 16 OCTOBER 2009

Back to news archives

Top toekenning vir Polokwane agent

Top toekenning vir Polokwane agent

11 September 2009

Jerry Kganyago van die Aida-kantoor in Polokwane is as die eiendomsgroep se top nasionale agent vir die aantal eenhede verkoop in die afgelope jaar aangewys.

Kganyano het ook die toekenning vir die agent in ‘n metro kantoor wat die meeste eenhede verkoop het, ontvang en het onder die top vier metro agente geëindig vir kommissie verdien.

Sy skitterende vertoning het bygedra tot sy kantoor se goeie vertoning by Aida National Franchises se onlangse jaarlikse toekenningseremonie. Die Polokwane-franchise was onder die top drie kantore vir eenhede verkoop gedurende die afgelope jaar en het die tweede plek verower in die kategorie vir kommissie verdien. Die kantoor was derde in die kategorie top nasionale kantoor.

Die toekennings is deur Aida National Franchises se uitvoerende hoof, Young Carr, oorhandig. Hy het gesê Aida-agente het buitengewoon goed presteer in ‘n baie uitdagende tydvak in die eiendomsbedryf.

Uitgereik deur Aida National Franchises
Aida hoofkantoor: 012 682 9600
Skakelpersoon: Young Carr
Aida Polokwane: 015 295 3134
Skakelpersoon: Jerry Kganyago





Property Search
Property Search     Property Search
Property Search Property Search